1 00:00:02,422 --> 00:00:05,240 Vir die eerste keer, het ons die vaardigheid, 2 00:00:05,380 --> 00:00:07,760 die tegnologie, en die kennis 3 00:00:08,000 --> 00:00:11,749 om 'n globale gemeenskap met oorvloed vir almal te bereik. 4 00:00:15,536 --> 00:00:17,655 Die vraag is: 5 00:00:17,795 --> 00:00:20,779 In watter soort wereld wil ons bly? 6 00:00:21,556 --> 00:00:23,395 As ons aangaan soos nou, 7 00:00:23,535 --> 00:00:26,508 sal ons die gevolge moet dra. 8 00:00:27,945 --> 00:00:30,861 Ons is tans besig om die natuur se voorrade uit te pit 9 00:00:31,001 --> 00:00:34,438 teen 50% vinniger as wat die planet dit kan hernu. 10 00:00:35,277 --> 00:00:39,959 Is ons onbevoeg om saam te werk en die toekoms te beplan. 11 00:00:41,095 --> 00:00:45,152 Is ons politiekuste in staat om die wereld om ons the bestuur. 12 00:00:46,205 --> 00:00:49,352 Het ons 'n ingebore gebrek wat maak dat ons nie kan verander nie ? 13 00:00:50,043 --> 00:00:53,206 Ons hoor gedurig dat ons slegste eienskappe ingebore is. 14 00:00:53,446 --> 00:00:56,879 - Dit is die menslike natuur. - Ons kultuur weet nie van beter nie. 15 00:00:57,019 --> 00:01:00,993 Hulle weet nie watter mag is betrokke om ons menslike gedrag vorm te nie. 16 00:01:01,133 --> 00:01:03,199 Daarom se hulle "Dit is menslike natuur." 17 00:01:03,339 --> 00:01:04,839 Dit is waar hulle verkeerd is. 18 00:01:04,979 --> 00:01:06,118 Die oorsaak van gedrag 19 00:01:06,258 --> 00:01:08,708 se wetenskap van gedrag moet toegepas word 20 00:01:08,808 --> 00:01:12,456 soos die ontwikkeling van fisieke, chemika en bilogie ook aangewend is. 21 00:01:12,636 --> 00:01:17,104 Dit is die wat skort in ons kultuur. 22 00:01:17,917 --> 00:01:20,790 Dit is ook die moeilikste om gedrag te verander 23 00:01:20,930 --> 00:01:23,413 oor dit manier is hoe die meeste mense van hul self dink. 24 00:01:25,218 --> 00:01:28,830 As die omstandighede waarom ons waardes bou onveranderd bly, 25 00:01:28,970 --> 00:01:31,666 sal ons huidige gedrag voortgaan. 26 00:01:32,206 --> 00:01:34,753 As ons 'n fliek sou maak van die hedendaagse kultuur 27 00:01:34,893 --> 00:01:37,502 in die toekoms, sou dit soos 'n riller lyk. 28 00:01:37,642 --> 00:01:38,770 - Barbaars? - Barbaars? 29 00:01:38,870 --> 00:01:40,911 Om die planet te red? Hulle soek hulle geld! 30 00:01:41,177 --> 00:01:44,269 Elke instituut wat vandag bestaan is korup met geld. 31 00:01:44,409 --> 00:01:46,769 Dit is 'n klug sisteem waarmee ons werk en 32 00:01:46,909 --> 00:01:49,802 dit is eindelik iemand wat iewers nommer op 'n rekenaar intik. 33 00:01:49,942 --> 00:01:51,942 Dit is hoe geld vandag vervaardig word. 34 00:01:52,079 --> 00:01:54,769 Ons het as ware 'n effektiewe kriminele onderneming 35 00:01:54,909 --> 00:01:58,259 wat daar is om mense se aandag, tyd en voorrade te manipileer 36 00:01:58,399 --> 00:02:00,446 sodat hulle waarde daaruit kan put. 37 00:02:00,886 --> 00:02:03,470 In die opsig steel hulle geld van ons. 38 00:02:03,610 --> 00:02:07,330 Hulle steel die produk van ons pogings en ons arbeid. 39 00:02:08,070 --> 00:02:12,081 Die media se beleid smous net die korporatiewe belange van 40 00:02:12,221 --> 00:02:15,658 die geld meesters wat beheer het oor die politieke instansies. 41 00:02:15,798 --> 00:02:17,429 Hulle belange word eerste na omgesien 42 00:02:17,529 --> 00:02:19,529 en die res word tweede geplaas. 43 00:02:19,639 --> 00:02:21,183 En dit is die hartseer waarheid daarvan. 44 00:02:21,384 --> 00:02:24,209 40 tot 50 persent van die mense 45 00:02:24,349 --> 00:02:27,360 in ons kriminele regstelsel is swart mans. 46 00:02:27,500 --> 00:02:31,540 En swart mans maak ongeveer vyf persent van die land se bevolking uit. 47 00:02:31,680 --> 00:02:34,790 en ek dink mense kan die oorsake bespreek en te debatteer, 48 00:02:34,930 --> 00:02:37,741 en dit geld vir alles van institusionele rassisme, 49 00:02:37,851 --> 00:02:40,780 polisiëring praktyke , en als ; maar ek dink aan die einde 50 00:02:40,880 --> 00:02:44,080 kom dit alles neer op klas, as ek dink dat die rede rasse minderhede 51 00:02:44,180 --> 00:02:46,180 is en dit buite verhouding opgedeel 52 00:02:46,280 --> 00:02:48,439 is , want hulle is ook buite verhouding arm. 53 00:02:48,688 --> 00:02:50,957 Wat is die regte Kostes? 54 00:02:51,239 --> 00:02:52,940 Die huidige energie-infrastruktuur , 55 00:02:53,080 --> 00:02:55,550 wat vir baie lank reeds aangaan, 56 00:02:55,690 --> 00:03:00,790 het gelei tot die opbou van kweekhuisgasse en deeltjies 57 00:03:00,930 --> 00:03:04,269 wat die verwarming van die aarde se klimaat veroorsaak. 58 00:03:04,409 --> 00:03:07,590 En die aarde se klimaat word warm teen 'n tempo vinniger as enige ander tyd 59 00:03:07,730 --> 00:03:09,980 sedert die laaste ystydperk . 60 00:03:10,120 --> 00:03:13,230 Ons sien hierdie skade aan die omgewing 61 00:03:13,370 --> 00:03:16,239 op die planeet, wat deur mense veroorsaak is. 62 00:03:16,379 --> 00:03:18,980 maar ons sien dit uit 'n kosmiese perspektief, 63 00:03:19,120 --> 00:03:21,599 dit beteken dat dit nie iets is wat ons kan ignoreer nie. 64 00:03:21,739 --> 00:03:26,789 Die planeet reageer op die teenwoordigheid van die mensdom. 65 00:03:27,129 --> 00:03:31,360 As jy die koste in ag neem van die oorlog , die koste van besoedeling, 66 00:03:31,500 --> 00:03:35,069 die koste van die omgewing steuring, sal 'n liter petrol 67 00:03:35,209 --> 00:03:38,140 dan tussen 15 en 20 dollar per liter wees. 68 00:03:39,080 --> 00:03:42,819 Ons moet besef ons planeet het 'n sekere aantal van 69 00:03:42,959 --> 00:03:46,959 regeneratiewe krag. Daar is 'n beperking van drakrag al 70 00:03:47,199 --> 00:03:50,950 Daar is geen einde aan die moontlikhede van 'n beskaafde wêreld nie. 71 00:03:51,190 --> 00:03:53,437 Dit het nog nie eens begin nie. 72 00:03:53,577 --> 00:03:56,506 Daar is geen beperking op die moontlikhede van die wetenskap 73 00:03:56,646 --> 00:03:58,865 en tegnologie in die nabye toekoms nie. 74 00:03:59,404 --> 00:04:01,584 Ons moet die omgewing herwin, 75 00:04:01,724 --> 00:04:04,069 en so ook die mense. 76 00:04:04,209 --> 00:04:06,790 Dit is waaroor die Venus Projek gaan. 77 00:04:06,930 --> 00:04:08,850 Die keuse is ons sin. 78 00:04:08,990 --> 00:04:11,990 Dokumentêre film deur Roxanne Meadows en Joel Holt 79 00:04:12,190 --> 00:04:15,190 Oorspronklike keuring deur Kat Epple , katepple.com 80 00:04:15,390 --> 00:04:18,390 2015 Die Venus Projek